wel ek gaan in afrikaans skryf want ek is nie baie keen om engels te tik vandag nie! wow! dit was so fluppen amazing.... 4 clubs gewees! Eerste het almal net by Pizza Hut gaan eet vir die aand, en dit was nogals fun gewees, almal was van n different country en daar was 4 afrikaaners wat ons gejoin het..wat n joll, n brazilian,iraqi,urugauy,germany,hungarian,japanese,hong kong en 4 afrikaaners 2 van rustenburg en een van Cape Town, and n ander een van Durban... dit was baie lekker gewees, nie almal het gaan club nie. 5 VAN ONS het gan club.. die ou van japan, taichi en carmon van Hong Kong en Niki van Hungary, en CINDA! ahh wow, daar was so baie mense oorals en daar was net teveel clubs om heen te gaan op een aand, die hip hop club se musiek was seker die beste, altetude die ander club het ons die id's gevra het en toe was dit n ou van Zimbabe wat n biki afrikaans gepraat , dit was baie funny gewees, hy was wit gewees..lol.. anyways als was fluppen fun en het eers 4 uur by die huis gekom, ons kar is n biki gestamp aan die kant terwyl ons by pizza hut geeet het.. iemand het dit gedoen.. so dit was baie sucky! verder sal ek als later vertel van my ball en afterbal as well, 2 weke dan is dit holidays vir 2 weke! well well.... chat later weer.. c ya's !
Sonnetjie!! Wel wel, als gan an hier in die land van die lewendes!! Eks mar an die gang met studies and werk and rugby natuurlik!! SO, ek mis julle, wane kom julle biki "huis" toe??? Se ola vir Lucinda!! Se sy moet my biki email, or else!! Neway! Thanx 4 da msg!! Keep it real! Dieter!
hey know it was ages ago maar ja it was good to see you that day at kerk,thank u muchly for the good wishes 4 the residence.thanks s also to ur folks for there support.its nice to have connect wit such a wonderful family.when does ur lucinda get back?anyways homie stay blessed
hey my pretty....lovin ur pic so much, sone is a lovin n carin person, :) too bad that im not qualified for her lowest standard but i still love her.....xox :')
Sone is a fun loving 'pienk hasie' with the whole world at her fingertips.. She loves having a good time and being with her family. She has the best laugh and can cheer you up, no matter what the problem is.. We all loved having her around!! and we miss her a gr8 deal! Anyone is priviliged to have her in their lives!! xxx
Sonetjie die bytjie is my klein sussie, sy is die oulikste blou bokkie wat ek ken, partykeer word sy BAIE kwaad vir my maar ander kere druk sy my baie styf vas, Sy is 'n fraaie jong dame, so moenie met haar mors nie, ek sal jou boks!!! Sone hou van swieties en pienk haar knippies, klein hasies en baba katjies, sy hou ook baie van haar maatjies. Ek is baie lief vir haar.!
Sone is one of those people who make's a diffence in every single person's life that she comes across. Whether the influence she has on you is big or small, doesn't matter, one thing is for sure, it will be memorable. She is a fun person, but serious when she needs to be. She is a joy to be around and it is a pleasure to be her friend. Anyone who is her friend can count himself lucky indeed.
Wel wel, als gan an hier in die land van die lewendes!!
Eks mar an die gang met studies and werk and rugby natuurlik!!
SO, ek mis julle, wane kom julle biki "huis" toe???
Se ola vir Lucinda!!
Se sy moet my biki email, or else!!
Neway!
Thanx 4 da msg!! Keep it real!
Dieter!